Pragtige natuurskoon naby Pretoria en Johannesburg, ‘n lavenis vir die siel.
Mount Serene is ‘n pragtige plekkie naby Pretoria en Johannesburg. Dit is perfek vir ‘n vinnige naweek wegbreek.
Die natuurskoon en stilte is wonderlik om jou batterye te herlaai. Ek sal dit hoogtens aanbeveel.



