Een aand was te kort.
Die trein was ‘n droomwêreld vir die kinders. Alles in die trein was so mooi en skoon. Alles wat ons benodig het, was daar vir ons.
Ons het lekker teen die berg opgestap en die oulike plaashond het heeltyd saam met ons geloop.
Regtig waarde vir geld, ons wou nie huis toe gaan nie.