Baie lekker. Kan Mount Serene aanbeveel.

Lekker om weer in ‘n trein te slaap. Die trein is baie mooi gerestoureer. Kombuis is volledig toegerus.

Unieke ondervinding vir die kinders om in ‘n trein te slaap.