Rustige unieke ervaring.

Ons het baie lekker gekuier, dit was ‘n unieke ervaring om in so ‘n ou trein te bly.